Upcoming Tours
Call Us: +27 21 863 6400

News

Viewing posts by Esther Frauenstein

Groen Reis - Dave in Ysland Ep 6

Groen Reis - Dave in Ysland Ep 6

Dave sit sy reis deur Ysland voort, en staan op die vulkaan wat in 2010 uitgebars en groot ontwrigting in die lugweë van Europa veroorsaak het. Vir 'n video van hierdie uitbarsting kliek hier.

RSG Reisnuus - met Johan Rademan (10 Mei)

Elke week skryf Live the Journey die Reisnuus vir Reis Sonder Grense op Saterdae oggende. Lees die volle bulletin hier.

Groen Reis - Dave in Ysland Ep 5

Groen Reis - Dave in Ysland Ep 5

Dave reis na Ysland, en verken die Suide van die besondere eiland - 'n eiland van sneeu, ys, warmwaterbronne, geysers en die poolvos.

RSG Reisnuus - met Johan Rademan (3 Mei)

Elke week skryf Live the Journey die Reisnuus vir Reis Sonder Grense op Saterdae oggende. Lees die volle bulletin hier.

Groen Reis - Dave in Uganda Ep 4

Groen Reis - Dave in Uganda Ep 4

"Een van Dave se persoonlike hoogtepunte was om die Berg-gorillas in die Bwindi Ondeurdringbare Reënwoud (Impenetrable Forest) te voet te gaan kyk. Deel hierdie unieke ervaring saam met hom en sien ook ‘n groep vrugtevlermuise wat in ‘n oorhang en grot." Kliek hier vir die voorskou