Upcoming Tours
Call Us: +27 21 863 6400

Client Testimonials

Our Clients - Our Ambassadors

"Live the Journey tours feed the soul. Arrangements are impeccable and travels are life-enriching" - Evert Nel, Investor.

"Julle reelings en "attention to detail" is indrukwekkend" - Lambert Retief, Voorsitter PaarlWeb.

"I haven't been with an organiser better than Live the Journey (and I've been with many.)" - Gary Casagrande, Marketing Director PaarlWeb.

"Lekkerder as om met Live the Journey na unieke plekke te toer, kry jy nie. Dinge word deeglik beplan en uitgevoer. Ook die vriendskappe, die stories om kampvure en die onderlinge kameraderie van elke The Journey toer, is in ons herinneringe ingegriffel" -Prof Andreas van Wyk, voormalige Rektor US: 

"Your ability to read the group is incredibly valuable - finding a balance between having things organised and allowing personal space." - Bun Booyens, Editor WEG/GO.

"Thank you for an AMAZING JOURNEY we absolutely enjoyed it!!!!!! It was awe inspiring and we will most definitely do this again, please keep us posted when you have tours, we would love to join you. Thanks once again!" - Connie

"Ons wil net vir julle bedank vir 'n onvergeetlike ekspedisie soos julle dit noem - dit is 'n trip wat ons nog vir 'n hele ruk sal onthou en die mense. Die manier waarop alles gehanteer was en voorbereiding van alles kan net 'n plus punt wees wanneer ons julle gaan aanbeveel by vele van ons vriende en waarom ander mense julle aanbeveel het." - Die Kolver's.

"I do not have sufficient words to describe how fantastic a trip it was. If you could play God I would like to be 20 years younger and do all your tours as a way of life!" - Tim Lord.

"Ek mag dit dalk nou "over do", maar ek kan nie anders as om te "do it over" nie. 'n Laaste GROOT DANKIE van my vir 'n werklik ongelooflike ondervinding!" - Kobus Meintjies.

"'n Roete met diverse landskappe, versteekte skatte van plante, diere en insekte, ' n ryk geskiedenis en genoeg andrenalien om al daai "geite" te bevredig. Gooi dit saam met bekwame, aangename gidse wat hulle ongelooflike kennis van die natuur met jou deel en siedaar, 'n onvergeetlike ervaring. Baie dankie daarvoor! Ek sal beslis weer saam toer." - Pierre Bester.

"Again thanks SO much for your fantastic help and I am sure I will be in touch for other things as your service is AMAZING!!!!!" - Dr Gobetz