Upcoming Tours
Call Us: +27 21 863 6400

News

The latest news and updates from Live The Journey.

Groen Reis - Dave in Ysland Ep 5

Groen Reis - Dave in Ysland Ep 5

Dave reis na Ysland, en verken die Suide van die besondere eiland - 'n eiland van sneeu, ys, warmwaterbronne, geysers en die poolvos.

RSG Reisnuus - met Johan Rademan (3 Mei)

Elke week skryf Live the Journey die Reisnuus vir Reis Sonder Grense op Saterdae oggende. Lees die volle bulletin hier.

Groen Reis - Dave in Uganda Ep 4

Groen Reis - Dave in Uganda Ep 4

"Een van Dave se persoonlike hoogtepunte was om die Berg-gorillas in die Bwindi Ondeurdringbare Reënwoud (Impenetrable Forest) te voet te gaan kyk. Deel hierdie unieke ervaring saam met hom en sien ook ‘n groep vrugtevlermuise wat in ‘n oorhang en grot." Kliek hier vir die voorskou

RSG Reisnuus - met Johan Rademan (26 April)

Elke week skryf Live the Journey die Reisnuus vir Reis Sonder Grense op Saterdae oggende. Lees die volle bulletin hier.

Dave Pepler se tweede brief uit Madagaskar - op RSG

Dave Pepler se tweede brief uit Madagaskar - op RSG

DINK GROEN op RSG