Upcoming Tours
Call Us: +27 21 863 6400

So voel ware vryheid – Martelize Brink oor haar ervaring in Namibie

View English Version

Vir die eerste keer in my lewe het ek uitgevind hoe ware vryheid voel. Ek het met Live the Journey deur die Namib woestyn getoer en twee Britse atlete gevolg in hul poging om die eerste mense te wees wat van Luderitz na Walvisbaai hardloop.

Luister hier na hul ervaring:

Deel 1.  Wat om te verwag

Deel 2. ‘n Wrak

Deel 3. Die Vryheid van die Woestyn

Deel 4. Die stemme agter die tog

Deel 5. Die laaste been

Comments